Vanaf die Berg, Boek III

 

Hoofstuk 12

Die Boom van die Lewe en die Moses Dokumente - Deel 4

"Dierbare Kind, dit is Ek, Meester JaHshua. Ja, geseënd is jy in jou groot volharding in soeke, aanbidding en begeerte om My werk te doen, want ek sal jou nie in die laaste dae van jou lewe faal nie. Ja, ek sal jou versterk en jou in My krag optel. Jy bevind jouself alreeds te midde van bespotting en vervolging, maar moenie dat vrees `n houvas op jou kry nie. Ek gee jou My Gees om jou in geloof op te bou en om jou ver bokant die verwarring uit te dra na My mees Gewyde Berg toe. Kyk hoe My Gees van Apartheid jou hier gebring het, waar die deur na My Innerlike gewyde vertrek oop is vir jou. Gaan na binne en skryf soos gesien en gegee."

"My Meester, ek sweef hoog bokant U Berg op die vlerke van U Gees. Ek hoor die aanbruisende geluid van u Gees soos wat ek omhoog gedra word deur hierdie deur. Wanneer ek oor die drumpel gaan, word ek bewus van die pragtigste glansende boom met glinsterende vrugte. Dit het ou en geknoeste wortels wat vanaf die bodem uitskiet. Die Gees van Apartheid beweeg soos wind en fluister saggies tussen die stralende blare van hierdie boom deur. Saggies plaas U Gees my by die stam van hierdie boom neer waar ek sy yslike grootte kan waardeer. Groot uitgespreide glansende takke reik ver en wyd uit en `n diepe vrede, wat woorde nie kan beskryf nie, baai my. Die boom sing `n baie hoë noot klank soos die van baie bye. Verseker speel die Gees van Apartheid dit as `n pragtige lier en ek hoor hoe die blare hoë note van liefde en vreugde fluister."

"Ja Kind, jy het korrek waargeneem; en jy is met `n rede na die boom gebring. Sit onder die boom, pluk van die vrugte en eet solank as wat jy wil, want hierdie vrug sal jou bring tot `n nuwe vlak in My. Met elke stuk wat jy eet, word `n nuwe dimensie by jou gevoeg, soos stene wat bo-op mekaar geplaas word om `n muur te bou."

"Meester, die boom gee gehoor aan U bevele. `n Tak het homself na my ooghoogte verlaag en ek reik saggies uit om `n pragtige stukkie van die stralende vrug te pluk. `n Sagte briesie ritsel tussen die glinsterende blare en baai my siel met liefde, vrede en geluk. Ek byt in die sappige vrug in en heuningsoet sappe vul my mond en baai my hande. Oorvloedige hoeveelhede van hierdie nektar hardloop teen my arms af, verby my elmboë, tot op my klere en dan tot op die grond waar dit glinsterende poele van wit lig vorm. Die hemelse nektar vloei saggies in my keel af, soos `n stroom wat in sy bedding kabbel en klein, stralende ontploffings van lig kan hier en daar regdeur my liggaam gesien word. Hierdie baie klein ontploffings ontmoet mekaar vinnig waar `n massa van wit lig gevorm word, wat in en rondom my groei en dit baai die skuilhoekies van my siel.

Ek neem `n ander stukkie van die vrug en eet dit net soos die vorige een en geniet die delikate soetigheid. `n Groot honger neem van my besit en ek pluk nog een. Die hele tyd is ek besonder bewus van die bruisende geluide van die Gees van Apartheid wat binne-in my opbou. Dieselfde geluid wat in die boom gemanifesteer het, manifesteer nou binne-in my, en nie lank nie of ek word een met hierdie geluid. Een vir een verslind ek die hemelse sappighede van sewe vrugte en my siel word versadig met `n suiwer smaak van die Hemel."

"Kind, jy was na die Boom van die Lewe gebring en jy kan hierheen kom so dikwels as wat jy wil. Dit is My belofte. Jy het `n nuwe sterkte in My vanaf hierdie dag sowel as die krag van wonderwerke wat deur jou sal kom, en jy sal verstom wees. Want deur jou sal die krag van die Boom van die Lewe kom. Van tyd tot tyd sal Ek dat jy van hierdie wonderwerke doen en jy sal daarvan skryf sodat ander kan weet dat Ek die waarheid spreek deur jou, My verkose een. Net so sal jou geloof ook deur hierdie wonderwerke versterk word en voordat jou tyd aanbreek, sal jou werke die geloof van baie versterk het.

Kind, gister het jy die noodvergadering van Rusland met ander lande by die Genève Konferensie gesien ten behoewe van Irak. Het Ek jou nie in Junie 1997 vertel dat Rusland binne vyf maande teen julle sal draai nie?"

"Ja U het en dit het waar geword."

"Het Ek jou nie vertel dat Rusland weer ‘rooi’ sal draai nie?"

"Ja my Meester, U het my vertel."

"Kind, kyk hoedat hulle hulleself met Sjina, Irak en ander opstel teen julle. Dit sal op kragtige wyses verskerp gedurende die lente van ’98."

"Het ek jou nie onlangs vertel dat jy binne vyf-en-veertig dae ‘geskok’ sal wees nie?"

"Ja my Meester,"

"Is hierdie ‘skok’ van die Russe wat saam met die Sjinese en Arabiere `n houding teen julle ingeneem het, nie naby die vyf-en-veertig dae merk nie?"

"Ja my Meester, dit is presies op die vyf-en-veertig dae merk."

"Eers het ek jou vertel dat die Russe binne vyf maande `n posisie teen julle sal inneem, toe vertel Ek jou dat jy binne vyf-en veertig dae ‘geskok’ sal wees, maar jy het nie geweet wat jou gaan skok nie. Maar jy was geskok om te sien dat die vyf-en-veertig dae merk ook die vyf maande periode beëindig het vir die Russe om `n posisie teen julle in te neem. Ek het jou hierdie twee datums gegee wat waar geword het, net soos Ek jou vertel het dat dit sal gebeur. Glo dat ander ook sal uitkom, net soos Ek gesê het. Net gister het Ek jou vertel dat voor die dag om is, sal jy ‘geskok’ wees. Kind, jy sal meer en meer sien wat waar word, soos Ek jou gesê het dit sal. Plaas volkome geloof in My en nie in die wêreld nie. As die wêreld sê dit gaan reën, verwag dan sonskyn en owergesetsynde. Moet nie na die wêreld luister nie, maar luister na My. Ek praat deur jou; Ek werk deur jou en Ek sal hulle vernietig wat probeer om jou seer te maak. Ja, net soos in antieke tye sal baie jou vrees, want My hand is op jou. Jy is My uitverkorene en Ek baan `n weg om My werk deur jou te doen. Nou Kind, terwyl jy onder die boom sit, tel die knipbord met die Moses Dokumente op en lees bladsy vier."

"My Meester, ek het dit en dit lees as volg; … my Meester, ek sal my sig moet verstel, want hierdie skrif straal `n helder wit lig uit! Een vraag, my Meester, sal ek begelei word na die ‘Stil Kamer’ toe?

"Kind, jy ís in die ‘Stil Kamer’"

"Maar my Meester, dit het voorheen so klein gelyk."

"Kind, het jy nie opgelet dat toe die Kamer met My lig oorstroom was, die mure verdwyn het nie?"

"My Meester, daar is so baie wat ek nie sien nie. Ek vra U, waar is die boeke?"

"Kind, die boeke is vervang met die Boom."

"Ek verstaan nie."

"Kind, jy sal gereeld van hierdie boom eet en die boeke sal nie meer nodig wees nie, want hierdie vrugte bevat alles. Dit sal jou toegang verleen tot enige rekord van enige boek oor tyd, want dit is totaal in My Gees van Apartheid gebaai. Dit dra My Lewende Woord van Waarheid en krag. Op hierdie wyse word alles geopenbaar."

"My Meester, ek weet dat ek uiters stadig is met sekere dinge."

"Ja maar Ek sal jou inlig. Jy is gesalf met die wysheid van die profete. Is dit nie so nie?"

"Ja my Meester, en dit was van Paulus, die Apostel af?"

"Ja Kind, dit was hy. Jy het hom vir die eerste keer in 1987 gesien toe jy vir jouself verlore was, maar ander het van jou toekoms geweet."

"My Meester, ek was in sulke duisternis vasgevang en U het my deur alles nog liefgehad, selfs genoeg om my daaruit te bring en U het my vrygestel om U te dien. Ere aan U, my dierbare Meester. U is my lewe en my weg in alle dinge."

"Kind, jy is geroep en is uitverkies en daar is baie werk vir jou wat gedoen moet word. Gaan aan met die volgende bladsy."

"My Meester, dit sê: 'Nooit op `n Sondag nie’."

"Geseënde een, jy is vertel om nooit op `n Sondag te swoeg en te werk nie. Want `n Sondag, die Sabbat van die heidene, is `n dag van rus. Ja, laat daar `n dag van rus tussen julle wees, waarop julle nie swoeg nie, maar wy hierdie dag aan aanbidding tot julle Meester, JaHshua en julle Vader wat in die Hemel is. Wy hierdie dag aan vergewing en maak regstellings. Wy hierdie dag aan `n diens en liefde vir ander.

Hierdie dag is slegs een sewende van julle tyd, maar julle het verkies om hierdie dag van diens aan julle Meester te verwaarloos. Julle het verkies om hierdie dag te laat verbygaan met julle wispelturigheid en julle liefde vir die materialisme. Julle het gekies om gewelddadige sport te beoefen, soos voetbal en dit die god van julle Sondag gemaak. Julle het verkies om te eet, te drink en vrolik te wees en selfs om met hoere te fuif. Julle het verkies om julle geestelike been te laat afvrot, om julle reis na die oorsake van Geregtigheid te verag. Baie van julle draai julle gesigte in skaamte weg van die beginsels van goed en reg.

Ja, julle vertrap die Hemelse gebooie wat aan julle gegee is vir julle eie beswil. Julle het dit wat aan die Meester behoort, ontken en wandel in selfsugtigheid voort in julle oorvloed. Julle het julle verantwoordelikheid teenoor mekaar verwaarloos om agter ydele nietighede aan te hardloop, julle het julle kinders oorgelaat om vir hulleself te sorg. Ja, die werklike kern, die struktuur van die gesinseenheid, het ingetuimel en julle het `n goddelose alliansie toegelaat om `n houvas te kry tussen julleself en Satan vir julle toekoms. Julle het die Meester verlaat, julle Almagtige; en julle het Sy Naam belaster. Julle het goedkoop gewyde plekke gemaak en Sy suiwerheid geprostitueer. Julle het Sy goedheid aan die hoogste bieër verkoop. Ja, julle het sy Kleed van Regverdigheid onder julle voete vertrap. Julle jaag agter hoerkerke aan wat leeg is en wat Sy Gees kort. Ja, julle is `n trotse, hoogmoedige, hardnekkige nasie en die deur van vernietiging is regoor die wêreld vir julle oopgemaak. Ek klap my hande drie maal oor Noord-Amerika, want almal van julle sal kerm en sal `n rede hê om die aangesig van die Meester te soek voordat julle tyd daar is. Ja, die wolke van vernietiging sal deur `n magtige wind val en julle sal na God uitroep. Maar Hy sal stadig wees om te hoor. Want in julle tye van oorvloed het julle valse gode en die gode van die ou tyd nagejaag. Julle het vertrou op julle eie uitvindsels en Hom uit julle harte uitgeskop, uit julle huise en uit julle lewens uit. Julle het julle kinders grootgemaak om valse gode te dien. Het julle vergeet dat Hy `n jaloerse God is, dat Hy dieselfde is soos gister, vandag en môre? Ja, julle het dit vergeet. Julle het geweldig gedwaal en die voet van die Almagtige God is op julle! `n Jaar sal nie verbygaan voordat julle die handskrif teen die muur sal sien nie. Want as `n nasie en as `n volk is julle gedoem."

"Dierbare Kind, dit dan van Moses soos voorgeskryf en verorden deur my."

"My Meester, daar is diegene wat sê ek kommunikeer met geeste van dooies wanneer ek boodskappe soos die kry."

"Ja Kind, dit sal gesê word. Maar het jy hulle gaan soek? Nee, jy het hulle nie gaan soek nie. Hulle is deur My gestuur. Jy het geen gestorwe geeste opgesoek sedert jy op hierdie Berg is nie, of gedurende enige ander tyd vandat Ek met jou praat nie. Geseënd is jy, Kind, want jy skryf soos gegee en vertel. Ja, jy sal magtig geseën word op wyses wat jy nie ken nie. Wees sterk, want Ek is met jou. My Gees woon in jou.

Ek is JaHshua, Ek is JaHWeH, die Allerhoogste God van die Aarde.

Soos getuig, gedikteer en opgeskryf op hierdie 19de dag van November 1997,
Linda Newkirk.

 

Afrikaans     BOEK I     BOEK II     BOEK III     BOEK IV     BOEK VII     BOEK VIII     BOEK IX