Vanaf die Berg, Boek III
Hoofstuk 17
Olie in Israel
"Dierbare Kind, dit is Ek, Meester JaHshua. Soos wat jy gevra het, is jy op hierdie dag `n dubbele salwing van My Gees gegee. Hierdie salwing het meer plekke vir My Gees gemaak om daagliks in jou te vertoef. Jy verstaan nie wat Ek sê nie, maar aanvaar dat dit die waarheid is. Nou Kind, sien dat My Gees jou na die Bokamer gebring het. En ja, die Boom van die Lewe is beskikbaar vir jou.""My Meester, ek bevind myself staande onder hierdie glorieryke, gonsende boom met miljarde skoenlappertjies van wit lig oral oor my en rondom my. Hulle is pragtige balle van wit lig wat binne-in my wegsink. Stadig slurp ek die nektar van hierdie hemelse vrug op en ek geniet sy soetigheid. Terwyl ek uitreik, omarm ek die stralende boom saggies in dankbaarheid, my Meester, vir die vreugde en skoonheid wat hy aan my verskaf. Die mees wonderlikste vrede en vreugde baai my siel. Sagte geluidjies soos ontploffende klappertjies vul my ore wanneer ek voortgaan om hierdie boom te omhels en ek hou net aan om dit te omhels. My Meester, ek is lief vir hierdie boom, ek is lief vir die Gees van hierdie boom en sy sappige vrugte, maar bowenal, my Meester, het ek U met my hele hart lief."
"Kind, hierdie liefde is bekend, en word deur My geëer en gekoester. Nou, sien jouself buite My Bokamer bo-op My Berg op die vlerke van My Gees. Kind, jy het hierdie dag `n reis op hande. Moet nie bekommerd wees nie, want jy is met My krag en My Gees bewapen."
"My Meester, U Gees laat my saggies neer reg voor `n baie groot stel roomkleurige gordyne. Die verhoogligte baai die gordyne van onder af en gee aan hulle `n goue voorkoms. Ek kyk uit in `n operahuis in en sien dat daar niemand is nie, behalwe iemand wat met `n wye besem vee. Hy dra `n pet soos `n petroljoggie uit die ou dae. Hy dra selfs `n groen gestreepte hemp, `n groen broek en wit kouse. Ek glo dat hy `n Olieman is. Ek kyk na sy linkersak, want daarop is geskrywe. Die skrif sê: 'Israel ruim olie op. Hierdie Olieman stop vir `n wyle, want hy fluit en doen `n dansie reg daar in die middel van die vloer. Hy glo dat hy alleen is, maar `n baie groot, vet man met `n donker vel, genaamd Saoedië Arabië is jaloers, klap die Olieman op die kakebeen en slaan hom neer. Die vet Arabier troon oor hom en sê: 'Stop dit nou, of anders
Soos wat die vet boelie omdraai om weg te loop, skiet Israel `n streep urine op en af teen sy rug wat verskeie vure begin; en die Arabier loop met `n groot smeulende gat in sy rug weg.
Skielik verskyn daar sommige mense in die klein gedeelte van die balkon se sitplekarea; en lig skyn op hulle as hulle Israel applous gee vir die beweging teen die Arabier. Ek sien die name van sommige van hulle wat applous gee en dit is verskeie van die Baltiese lande. Aan die Olieman se linkerkant en buite in die ouditorium, hoor ek `n gerommel in die donkerte. Daarna hoor ek geluide wat klink soos die afvuur van `n pistool.
Op die verhoog verskyn daar `n reuse sjeik. Hy dra die klere van `n antieke Arabiese gevegsoldaat, hy dra `n swaard en spreek `n taal wat ek nie ken nie, maar die Gees van God vertaal sy woorde:
No more pie, no more candy, no more cake!
Wat is ours is ours!
What is yours is not!
Stop the sale, or there wil be a tale to tel!
Ha! Ha! Ha!
Ha! Ha! Ha!
Skielik raak die Olieman baie vinnig uitermatig lank en hy styg bo almal uit, alhoewel die Arabier meer gewig het. Vinnig kom klein hondjies, soos laggende hiëna`s en byt hom aan die agterent. Honde genaamd Rusland en Sjina kom te voorskyn met swaar missiele op hulle rûe. `n Ander hond, genaamd, Duitsland, kruip agter `n rots weg en daar naby is `n groot trop honde, genaamd VN. Die honde bestorm die Olieman. Hulle byt en hap aanhoudend na sy hakskene en skoene en hulle skeur sy broek. Maar elke keer as hulle na sy skoene byt, skok die skoene hulle in hulle tande.
`n Swart aasvoël, genaamd Rothschild tot op die been, vlieg rondom Israel, draai en wag vir die dood van die Olieman. Die aasvoël ontlas op die linkerskouer van die Olieman en die ontlasting begin om in die skouer in te vreet en bene van staal word ontbloot.
Die Olieman begin om stof op te skop wat van sy hakskene af opstyg en dit maak groot wolke. Die vet man hoes en hou sy keel vas en stukke vleis begin om van sy been af te val. Sy linkeroog bars oop en val uit sy kas uit en dit laat `n gat in sy kop.
`n Missiel wat vir die vet man bedoel was, mis en tref Saddam Hussein in die kop. Alhoewel dit wegbons, is Hussein baie kwaad en hy begin om stof op te skop en soos `n leeu te brul. In werklikheid neem hy die vorm van `n leeu aan en hy stap op en af en beplan sy aanval op die Olieman. Hussein brul woorde wat as volg vertaal is:
Ek kan dit nie meer uithou nie.
Ons het dit gesmoor.
Ons het ons arsenaal weggepak.
Nou is die tyd om te beweeg.
Die hoer moet gaan.
Sy is `n gevaar vir `n vrye olie ekonomie.
En hy grom woedend wanneer vuur uit sy mond en neusgate skiet en dit na die Olieman toe blaas. Die vuur is gloeiend warm en brand die broek van die Olieman en laat net staalpype in sy bene.
O, sies, sê die Leeu.
Ek kan dit nie kou nie!
Daarom sal ek dit uitspoeg!
Dan spoeg Hussein `n groot rol (wad-speeksel) teen die Olieman se kop en dit rol teen sy kop en skouers af, al die pad tot by sy middel. Hierdie speeksel los die pet van die Olieman op en dit smelt die vel op sy kop en nek. Dit verkool sy hemp en vel tot by sy middel en ontbloot die Olieman se goue kop, goue hart, staal skouers en staal rugstring.
Die Olieman loop nou baie onhandig, maar wanneer hy loop, skud die aarde. Sy groot staalvoete ploeg dwarsoor Saoedië Arabië en Irak. Daarna loop hy oor Sirië en Libanon en maak Libanon soos kokende water. Die Olieman loop oral oor die woestyn en waar hy loop, laat hy yslike groot slaggate.
Maar die woestyn kom na die Olieman toe en gooi `n brandmiddel reg rondom die Olieman se grense en steek dit aan die brand. Die swart aasvoël hou aan om die Olieman te omsirkel en om groot hope aasvoël uitskeiding op hom af te gooi. Na `n rukkie val die arme Olieman op sy knieë neer, wanneer groot swerms van klein wewertjies (sparrows) kom en hom oral oor sy lyf pik en hy moet sy oë toemaak om te verhoed dat die wewers sy oë uitpik.
Tussen die wewers is klein muskiete wat gestuur is om te steek. Wolke van verderflike gifgas, deur die honde gestuur, val op die Olieman en die wolke is die ergste omdat dit begin om die staalbene en voete op te los en dit maak afval van die goue kop en hart en laat yslike pokmerke regoor die oorblyfsels van die Olieman.
Die Olieman val en begin om wolke gifgasse te hoes wat op die honde en woestynrotte val soos wat hulle vanuit hulle gate skarrel. Oral is groot hoeveelhede dooie rotte en verminkte en dooie troppe honde soos wat yslike groot kernwolke oor die woestyn donder.
Die Olieman lê neergeslaan met slegs stukkies van sy staalarms en -bene wat hier en daar en oral oor die woestynvloer verstrooid lê. In Israel gaan daar `n groot getjank op, wanneer die oorblywende honde gereed staan om aan te val. Die swart aasvoël vlieg tot in Israel en pik alles van die Olieman op wat hy kan vind; en die aasvoël groei vinnig in statuur wanneer hy `n kantoor in die huis van die Olieman oprig. Die bose, swart aasvoel kras soos volg;
The slut is down.
The whore is gone.
I shall rain a rain like no other.
I am he, who devised it all,
Who fed the stream of fire for you, hoo.
I am a schemer.
There is none no meaner.
Look at me, Worship me.
Die arme Israeli`s is woedend as gevolg van die hebsug van die bose aasvoël en hulle spoeg op hom. Hulle spoeg ook op die VN, die Sjinese, die Russe en die Arabiere. Dit is `n droewige tyd in Israel wanneer ek oor die Berg van Olywe uitkyk. Daar, op die kruin van die Berg is daar in skitterende goue letters is `n datum: Dit is Julie 2001. `n Bal van lig rol van hierdie berg af en veroorsaak `n vuur in die harte van die mense en hulle skree:
Ons Meester kom!
Hy kom!
Hy kom!
Want dit is vertel!
Dit is geprofeteer!
Dierbare Kind, ons sal stop vir vandag. Dit is selfverduidelikend. Ek is JaHshua, Ek is JaHWeH, die Allerhoogste God van die Aarde."
Soos getuig, gedikteer en opgeskryf op hierdie 27ste dag van November 1997,
Linda Newkirk